Die Voorblad

A+ A A-

Nuwe debat nodig na Tumi Morake-debakel

Hierdie week se Tumi Morake-debakel van op Jacaranda FM wys op die noodsaak van dringende debatvoering oor geskiedenis, ras, kultuur en identiteit tussen die verskeidenheid van groepe en kulture in Suid-Afrika, sê Jaco Mulder, VF Plus-leier vir Gauteng.

Laas Opdateer op %AM, %15 %420 %2017 %11:%Sep

Trefslae: 398

Lees verder...

Vet salarisse vir ANC amptenare

Mogale City se benarde finansiële status is terug na waar dit was. Die toestand is selfs erger met die besluit om alle ANC-politieke personeel permanent aan te stel in stede daarvan om die meer as honderd kritiese vakante poste te vul, sê rdl. Amanda de Lange van die Vryheidsfront Plus.

Laas Opdateer op %PM, %20 %623 %2017 %15:%Jul

Trefslae: 850

Lees verder...

Kerk en mens moet hul stem dik maak teen korrupsie

Die VF Plus het ‘n dringende beroep op kerk-gemeenskappe gedoen om na vore te tree in die stryd teen korrupsie. Mnr. Jaco Mulder, VF Plus Gauteng leier, het Vrydag in Eldoradopark kerkleiers toegespreek en sê die kerk  verteenwoordig ‘n stel  skriftuurlike norme en waardes wat deur die geskiedenis al met groot vrug aangewend is.

Laas Opdateer op %AM, %18 %349 %2017 %09:%Jul

Trefslae: 292

Lees verder...

ANC stop alle betalings van Mogale City

Oproepe wat van benoud na woedend wissel stroom in nadat die munisipale bestuurder, sonder verduideliking, alle betalings van Mogale City/Krugersdorp gestop het, sê Raadslid Amanda De Lange van die Vryheidsfront Plus en Voorsitter van MORK (Munisipale Openbare Rekeningekomitee).

Laas Opdateer op %PM, %07 %726 %2017 %18:%Jul

Trefslae: 1839

Lees verder...

VF Plus lê klag by Openbare Beskermer teen LUR

Die VF Plus en DA van Krugersdorp het vandag gesamentlik ‘n klag by die kantoor van die Openbare Beskermer ingedien teen die Gauteng LUR vir Samewerkende Regering, Paul Mashatile, sê Jaco Mulder, VF Plus leier, Gauteng. Die klag is gesamentlik onderteken en ingedien deur raadslede Amanda de Lange van die VF Plus en Michael Holenstein van die DA.

Laas Opdateer op %PM, %27 %661 %2017 %16:%Jun

Trefslae: 1805

Lees verder...

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.