Die Voorblad

Hoofberigte

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

Byna R3 miljard se water in Gauteng vermors

21-06-2018 Hits:7 Hoofberigte Redaksie - avatar Redaksie

Byna R3 miljard se water in Gauteng vermors

Die VF Plus het vandag met skok kennis geneem dat byna R3 miljard se water in die 2016/17 boekjaar deur munisipaliteite in Gauteng vermors is.   Die inligting is vervat in ʼn antwoord van die LUR vir plaaslike regering ... Read more

Midvaal se DA-begroting is nie wat dit voorgehou word om te wees nie

18-06-2018 Hits:15 Hoofberigte Redaksie - avatar Redaksie

Midvaal se DA-begroting is nie wat dit voorgehou word om te wees nie

Ten spyte van versoeke deur die regering aan munisipaliteite om munisipale belasting en -tariewe binne die huidige inflasieperke van ongeveer 6% te hou, het Midvaal-stadsraad (De Deur/Walkerville, Eikenhof, Meyerton, Vaa... Read more

Gauteng-regering gryp in by Emfuleni

11-06-2018 Hits:40 Hoofberigte Redaksie - avatar Redaksie

Gauteng-regering gryp in by Emfuleni

Die VF Plus het vandag die premier van Gauteng, mnr David Makhura, se aankondiging verwelkom dat die provinsiale regering by Emfuleni-munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) gaan ingryp... Read more

Kantoor van Waardeerder-Generaal (WG) laat grondhervorming verder sloer

01-06-2018 Hits:40 Hoofberigte Redaksie - avatar Redaksie

Kantoor van Waardeerder-Generaal (WG) laat grondhervorming verder sloer

Die ANC-regering probeer die indruk skep dat onwillige verkopers die enkele groot rede is waarom die grondhervormingsproses misluk en dat onteiening sonder vergoeding daarom onvermydelik is. Die realiteit is egter dat on... Read more

VF Plus verwerp idee van Winnie op Kerkplein

03-05-2018 Hits:991 Hoofberigte Die Redaksie - avatar Die Redaksie

VF Plus verwerp idee van Winnie op Kerkplein

Die VF Plus distansieer homself van die EFF  versoek dat die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein deur die  van Winnie Madikizela-Mandela vervang moet nie. ‘n Standbeeld van die voormalige presidentsvrou kan opgerig word,... Read more

Aktuele Sake

Transformasie en Oorlogsmuseum in Bloemfontein

Transformasie en Oorlogsmuseum in Bloemfontein

“Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein het grootliks daarin geslaag om aan die transformasie-eise van die ANC-regering te voldoen, sonder om sy unieke identiteit prys te gee,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-LP en woordvoerder vir kuns en kultuur gesê. Read more

Nuutste Nuus

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Premier van Gauteng gaan sy vingers brand met grond

Premier van Gauteng gaan sy vingers brand met grond

Die VF Plus wil dit duidelik stel dat die Gautengse premier, mnr. David Makhura, sy vingers gaan verbrand deur grond in Gauteng wat in onbruik is, sonder vergoeding te onteien. Hy is besig  om hierdie sensitiewe proses vooruit te loop.  Sy uitsprake beteken dat grond of geboue in Gauteng wat nie gebruik of beset word nie, sonder... Read more

Vuurwapenwet: VF Plus gaan privaatwet indien

Vuurwapenwet: VF Plus gaan privaatwet indien

Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, gaan ʼn privaatlid-wetsontwerp indien wat sekere wysigings gaan voorstel aan die bestaande Wet op Vuurwapenbeheer wat die hernuwing van vuurwapenlisensies sal reguleer. Read more

Mangaung: R108 miljoen ongemagtigde uitgawes

Mangaung: R108 miljoen ongemagtigde uitgawes

Die VF Plus veroordeel ten sterkste die ongemagtigde uitgawes (oorbesteding) van R108 279 588 wat die Mangaung-metro munisipaliteit (Bloemfontein, Van Stadensrus, Wepener en Dewetsdorp), in die 2017/2018-finansiële jaar aangegaan het. Read more

VF Plus Koalisie steun begroting, maar met voorwaardes

VF Plus Koalisie steun begroting, maar met voorwaardes

Die Tshwane-metroraad begroting vir die 2018/19 finansiele jaar is nie gemik op korttermyn gewin nie, maar eerder op toekomstige volhoubaarheid. Die Koalisie vennote  het alles in hul vermoë gedoen om die tariewe so laag as moontlik te hou, en selfs tariewe laer gehou as deur Randwater en Nersa bepaal.   Read more

Esidimeni: Manamela wil ook nou vervolging ontduik

Esidimeni: Manamela wil ook nou vervolging ontduik

Die tweede bedanking van Makgabo Manamela, geskorste direkteur van die Gautengse departement van Gesondheid, skaars vier en twintig uur na die bedanking van die departementshoof, Barney Selebano, is ‘n bewys dat daar nou van die sinkende skip afgespring word om verdere vervolging te probeer vermy. Read more

Meningspeiling

Is selfbeskikking 'n oplossing vir minderheidsgroepe of 'n meulsteen om die nek?

Beslis 'n positiewe oplossing - 95.5%
'n Negatiewe meulsteen om die nek - 4.5%
myMunisipaliteit Petisie
http://dievoorblad.co.za/modules/mod_image_show_gk4/cache/Advertisements.vf plus ad - afrikaans is tops - dievoorbladgk-is-222.jpglink
Loading…

Gasrubriekskrywers

GELOFTEFEES: Wat maak ons daarmee? (Deel 3)

GELOFTEFEES: Wat maak ons daarmee? (Deel 3)

Maritz se krygsvoorbereidings deur Andries Pretorius deurgevoer   Die enigste oorblywende leier, Maritz, het die uitdaging voor hom stelselmatig en doelgerig aangepak. Die Zulumag was ‘n dodelike vyand van buite, terwyl moedeloosheid, ledigheid en vreesagtige afwagting die Voortrekkers van binne kon vernietig. Die twee bedreigings sou hy met ‘n enkele strategie bestry. Read more

Selfbeskikking

Minderheidsregte, selfbeskikking en Afri…

Minderheidsregte, selfbeskikking en Afrikaners

Die veelgeroemde Suid-Afrikaanse Grondwet skiet ver tekort wat die beskerming van minderhede aanbetref en dit het daartoe gelei dat Afrikaners se kultuur, -taal, en hul oorlewing onder druk verkeer. Daarom is dit belangrik om na oplossings hiervoor t...

Read more

Afrikaner Kultuur

EFF kleinlik oor huldeblyk aan prof. TT Cloete

 EFF kleinlik oor huldeblyk aan prof. TT Cloete

Die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) het vandag in die parlement beswaar aangeteken teen die Vryheidsfront Plus se mosie sonder kennisgewing oor die afsterwe van prof. TT Cloete. Al die ander politieke partye het die mosie gesteun. Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, wat die mosie ingedien het, het in sy mosie onder meer gesê prof. Cloete het as literator, kritikus, digter, dramaturg, prosaskrywer en psalmverwerker oor jare ʼn besondere reputasie in Suid-Afrika en internasionaal verwerf en dit is bevestig deur die wêreldwye reaksie na sy dood. Read more

Tegnologie

Facebook now valued more than AT&T & Coke

Facebook now valued more than AT&T & Coke

In the days after its infamously mishandled initial public offering in May 2012, it looked as if Facebook would struggle to become a must-own for fund managers. Now the company's $190 billion market v... Read more

Ondersteun ons Afrikaanse skrywers

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.