Die Voorblad

Hoofberigte

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

Emfuleni voldoen al vir vyf jaar nie aan NERSA-regulasies nie

26-09-2018 Hits:55 Hoofberigte Redaksie - avatar Redaksie

Emfuleni voldoen al vir vyf jaar nie aan NERSA-regulasies nie

Die jarelange swak bestuur van die Emfuleni-munisipaliteit het nie net ‘n totale ineenstorting van infrastruktuur veroorsaak nie, maar vir die laaste vyf jaar het hy nie aan die voorgeskrewe NERSA-lisensie regulasies vol... Read more

VF Plus gee 'n reuse sprong na 'n opwindende toekoms in die Wes-kaap

20-09-2018 Hits:91 Hoofberigte Die Redaksie - avatar Die Redaksie

VF Plus gee 'n reuse sprong na 'n opwindende toekoms in die Wes-kaap

Die VF Plus in die Wes-Kaap het ʼn nuwe mede-onderleier vir dié provinsie aangewys. Hy is mnr. Johannes Hartnick, die VF Plus se huidige uitvoerende-onderburgemeester vir Hessequa. Saam met mnr Hartnick is Me. Erika Botha... Read more

Brandende staatsgebou in Johannesburg die maaksel van swak Gauteng-regering

06-09-2018 Hits:68 Hoofberigte Redaksie - avatar Redaksie

Brandende staatsgebou in Johannesburg die maaksel van swak Gauteng-regering

Die VF Plus lê die oorsaak en gevolge van die brandende staatsgebou in die middestad van Johannesburg voor die deur van die ANC-regering in Gauteng.   Die onvermoë van die departement van infrastruktuur en ontwikkeling... Read more

VF Plus verbind tot veelparty-regering in Tshwane (Pretoria)

30-08-2018 Hits:64 Hoofberigte Redaksie - avatar Redaksie

VF Plus verbind tot veelparty-regering in Tshwane (Pretoria)

Die VF Plus in die Tshwane-metroraad ondersteun die burgemeester, Solly Msimanga, se besluit om bewerings van ongerymdhede in die Glad Africa-kontrak waarby die stadsbestuurder, dr. Moeketsi Mosola, betrokke is te laat o... Read more

VF Plus kla Panyaza Lesufi aan vir minagting van die Grondwet

21-08-2018 Hits:111 Hoofberigte Die Redaksie - avatar Die Redaksie

VF Plus kla Panyaza Lesufi aan vir minagting van die Grondwet

Die VF Plus het vandag ‘n klag rakende minagting van die Grondwet ingedien by die Integriteitskommissaris van die Gautengse wetgewer teen dié provinsie se LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi. Die klag, wat 389 bladsye besla... Read more

Aktuele Sake

Transformasie en Oorlogsmuseum in Bloemfontein

Transformasie en Oorlogsmuseum in Bloemfontein

“Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein het grootliks daarin geslaag om aan die transformasie-eise van die ANC-regering te voldoen, sonder om sy unieke identiteit prys te gee,” het dr. Pieter Mulder, VF Plus-LP en woordvoerder vir kuns en kultuur gesê. Read more

Nuutste Nuus

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
Stem teen 'n laekoste behuising projek in Midvaal

Stem teen 'n laekoste behuising projek in Midvaal

Tydens die 2016-munisipale verkiesing het die DA se Midvaal-burgermeester, Bongani Baloyi, belowe om laekoste behuisingontwikkelings in tradisionele gevestigde woongebiede toe te laat. Dit is nou ‘n realiteit. Read more

Swak besluite van Lesedi-burgemeester verlam Heidelberg

Swak besluite van Lesedi-burgemeester verlam Heidelberg

Die burgemeester van Lesedi-plaaslike munisipaliteit (Devon, Heidelberg, Nigel, Vischkuil), Lerato Maloka, se onvermoë om die munisipaliteit te bestuur het vandeesweek gelei tot miljoene rande se skade en ‘n dorp wat vir drie dae lam gelê is. Read more

VF Plus soek amptelike lys van 139 plase

VF Plus soek amptelike lys van 139 plase

Die VF Plus het reeds verlede week ʼn amptelike parlementêre vraag gevra aan die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Maite Nkoana-Mashabane, oor die lys van 139 plase wat die regering beoog om te onteien as toetssaak in terme van Artikel 25 van die Grondwet oor onteiening sonder vergoeding. Read more

VF Plus het lank reeds gewaarsku oor Lesufi se politieke aspirasies

VF Plus het lank reeds gewaarsku oor Lesufi se politieke aspirasies

Die VF Plus het lank reeds gewaarsku oor Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, se aspirasies om hoër op in die politieke strukture van die ANC op te eindig en om selfs eendag ‘n kabinetsminister te word, deurdat hy die afgelope vier jaar gereeld Afrikaanse skole in Gauteng geteiken het deur hul te beskuldig van rassisme. H... Read more

Gauteng-regering moet verduidelik oor VBS-bank se besteding van munisipale fondse

Gauteng-regering moet verduidelik oor VBS-bank se besteding van munisipale fondse

Die Gautengse regering sal aan die publiek moet verduidelik waarom bedrae van onderskeidelik R50 miljoen van die Wesrand-distriksmunisipaliteit (Randfontein, Westonaria) en die Merafong City-munisipaliteit (Carletonville, Fochville), ‘n totaal van R100 miljoen, by VBS-bank belê is. Read more

Meningspeiling

Is selfbeskikking 'n oplossing vir minderheidsgroepe of 'n meulsteen om die nek?

Beslis 'n positiewe oplossing - 95.5%
'n Negatiewe meulsteen om die nek - 4.5%
myMunisipaliteit Petisie
http://dievoorblad.co.za/modules/mod_image_show_gk4/cache/Advertisements.vf plus ad - afrikaans is tops - dievoorbladgk-is-222.jpglink
Loading…

Gasrubriekskrywers

GELOFTEFEES: Wat maak ons daarmee? (Deel 3)

GELOFTEFEES: Wat maak ons daarmee? (Deel 3)

Maritz se krygsvoorbereidings deur Andries Pretorius deurgevoer   Die enigste oorblywende leier, Maritz, het die uitdaging voor hom stelselmatig en doelgerig aangepak. Die Zulumag was ‘n dodelike vyand van buite, terwyl moedeloosheid, ledigheid en vreesagtige afwagting die Voortrekkers van binne kon vernietig. Die twee bedreigings sou hy met ‘n enkele strategie bestry. Read more

Selfbeskikking

Minderheidsregte, selfbeskikking en Afri…

Minderheidsregte, selfbeskikking en Afrikaners

Die veelgeroemde Suid-Afrikaanse Grondwet skiet ver tekort wat die beskerming van minderhede aanbetref en dit het daartoe gelei dat Afrikaners se kultuur, -taal, en hul oorlewing onder druk verkeer. Daarom is dit belangrik om na oplossings hiervoor t...

Read more

Afrikaner Kultuur

VF Plus verwerp idee van Winnie op Kerkplein

VF Plus verwerp idee van Winnie op Kerkplein

Die VF Plus distansieer homself van die EFF  versoek dat die Paul Kruger-standbeeld op Kerkplein deur die  van Winnie Madikizela-Mandela vervang moet nie. ‘n Standbeeld van die voormalige presidentsvrou kan opgerig word, maar nie in die plek van pres Paul Kruger nie. Read more

Tegnologie

Facebook now valued more than AT&T & Coke

Facebook now valued more than AT&T & Coke

In the days after its infamously mishandled initial public offering in May 2012, it looked as if Facebook would struggle to become a must-own for fund managers. Now the company's $190 billion market v... Read more

Ondersteun ons Afrikaanse skrywers

Kontak Ons

  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
  • Die Voorblad - Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Die Voorblad © Kopiereg 2011 - 2014 | Alle regte voorbehou.