- 1
- 2
- 3
- 4
- 5
Openbare geweld in Krugersdorp teen SAPD die gevolg van jare lange swak polisiëring
22-01-2018 Hits:447 Hoofberigte Die Redaksie

Die openbare geweld teen dwelmhandel wat vandag in die strate van Krugersdorp afspeel, is die gevolg van jare lange swak polisiëring sê, mnr. Jaco Mulder, VF Plus-leier vir Gauteng. Read more
Hooggeregshof-beslissing oor Hoërskool Overvaal is bemoedigend
16-01-2018 Hits:280 Hoofberigte Die Redaksie

Die beslissing van die hooggeregshof in Pretoria dat die Hoërskool Overvaal nie 55 Engelstalige leerlinge hoef in te neem nie is bemoedigend en wys opnuut dat die politieke speletjies van die Gautengse onderwysdepartemen... Read more
Akademia aansoeke vir 2018 nog oop
10-01-2018 Hits:449 Hoofberigte Die Redaksie

Noudat die 2017-matriekresultate bekend is, en meeste tersiêre onderriginstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia ’n laaste kans vir voornemende studente om vir die 2018 akademiese jaar aansoek te doen om so... Read more
Nuwe debat nodig na Tumi Morake-debakel
15-09-2017 Hits:595 Hoofberigte Die Redaksie

Hierdie week se Tumi Morake-debakel van op Jacaranda FM wys op die noodsaak van dringende debatvoering oor geskiedenis, ras, kultuur en identiteit tussen die verskeidenheid van groepe en kulture in Suid-Afrika, sê Jaco M... Read more
Vet salarisse vir ANC amptenare
20-07-2017 Hits:1014 Hoofberigte Die Redaksie

Mogale City se benarde finansiële status is terug na waar dit was. Die toestand is selfs erger met die besluit om alle ANC-politieke personeel permanent aan te stel in stede daarvan om die meer as honderd kritiese vakant... Read more