- 1
- 2
- 3
- 4
- 5
President speel met woorde oor wit boere wat in Suid-Afrika vermoor word
07-11-2018 Hits:4796 Hoofberigte Redaksie

President Cyril Ramaphosa het met woorde gespeel in ʼn uiters onbevredigende poging om te verduidelik waarom hy in antwoord op ʼn twiet van die Amerikaanse president, Donald Trump, gesê het wit boere word nie in Suid-Afrik... Read more
Emfuleni voldoen al vir vyf jaar nie aan NERSA-regulasies nie
26-09-2018 Hits:4638 Hoofberigte Redaksie

Die jarelange swak bestuur van die Emfuleni-munisipaliteit het nie net ‘n totale ineenstorting van infrastruktuur veroorsaak nie, maar vir die laaste vyf jaar het hy nie aan die voorgeskrewe NERSA-lisensie regulasies vol... Read more
VF Plus gee 'n reuse sprong na 'n opwindende toekoms in die Wes-kaap
20-09-2018 Hits:4369 Hoofberigte Die Redaksie

Die VF Plus in die Wes-Kaap het ʼn nuwe mede-onderleier vir dié provinsie aangewys. Hy is mnr. Johannes Hartnick, die VF Plus se huidige uitvoerende-onderburgemeester vir Hessequa. Saam met mnr Hartnick is Me. Erika Botha... Read more
Brandende staatsgebou in Johannesburg die maaksel van swak Gauteng-regering
06-09-2018 Hits:4033 Hoofberigte Redaksie

Die VF Plus lê die oorsaak en gevolge van die brandende staatsgebou in die middestad van Johannesburg voor die deur van die ANC-regering in Gauteng. Die onvermoë van die departement van infrastruktuur en ontwikkeling... Read more
VF Plus verbind tot veelparty-regering in Tshwane (Pretoria)
30-08-2018 Hits:3659 Hoofberigte Redaksie

Die VF Plus in die Tshwane-metroraad ondersteun die burgemeester, Solly Msimanga, se besluit om bewerings van ongerymdhede in die Glad Africa-kontrak waarby die stadsbestuurder, dr. Moeketsi Mosola, betrokke is te laat o... Read more